ePub God Se Droom Vir Jou Lewe (Eboek) ePub

by Stasi Eldredge

GOD SE DROOM VIR JOU LEWE sal hoop bring vir elke vrou wat wonder of haar lewe ooit kan verander, of sy ooit kan verander. In hierdie boek deel Stasi Eldredge haar eie worsteling met eiewaarde, gewig en haar verlede soos sy vir lesers wys hoe God onthul wie ons werklik is. Stasi moedig vroue aan om hul gedagtes oor hulself uit die verlede neer te le en God se drome vir hulle aan te gryp. Ons kan onsself nie genees nie. Ons kan nie uit onsself ons ware self word nie. Maar ons is nie aan onsself oorgelaat nie God wil elke vrou genees. GOD SE DROOM VIR JOU LEWE is elke vrou se reisgenoot op die belangrikste reis wat sy kan onderneem die reis om haar ware self te word deur God se liefde. Die vrou wat God haar geskep het om te wees."

eBook tags: god, droom, vir, jou, lewe, (eboek), epub, download, epub, stasi eldredge

Download God Se Droom Vir Jou Lewe (Eboek) (ePub)

ePub God Se Droom Vir Jou Lewe (Eboek)
DownloadePub (1.6Mb)

File info

ISBN
Book Title
Book Author
PublisherChristelike Uitgewersmpy
Release date 01.04.2014
eBook formatebook, (torrent)En
File size1.6 Mb
Book rating0 (0 votes)
 rate rate rate rate rate